Lidmaatskap

Lidmaatskap kostes
Lidmaatskap-tipe Intreefooi (Eenmalig) Ledegeld (Jaarliks) Totale bedrag
Junior (10 - 16 jaar) R 75.00 R 90.00 R 165.00
Senior (17 - 64 jaar) R 200.00 R 350.00 R 550.00
Veteraan (65+ jaar) R 200.00 R 245.00 R 445.00

Sluit aan by die vereniging

Aansoek om lidmaatskap

Indien u aansoek wil doen om lidmaatskap by Die Vrystaatse Jagters- en Wildbewaringsvereniging kan u die volgende aansoekvorm aflaai:
Laai af: Lidmaatskap aansoekvorm
Voltooi die vorm en faks dit aan 086 515 7926.